Go Ad-Free
If you regularly use Hymnary.org, enhance your experience with Hymnary Pro—ad-free browsing plus powerful tools for planning, discovery and customization.
| 8237 | The Cyber Hymnal#8238 | 8239 |
| Text: | Stille Nag |
| Author: | Josef Mohr |
| Tune: | [Stille nag heilige nag] |
| Composer: | Franz Gruber, 1787-1863 |
| Media: | MIDI file |
1 Stille nag heilige nag
Jesus kind lank verwag
Lig uit lig uit die Vader se ryk
word uit liefde aan mense gelyk
Loof die hemelse Kind!
Loof die hemelse Kind!
2 Stille nag, heilige nag
Hemelvors, ons gee ag
op die lied van die engelekoor
Herders het dit die eerste gehoor
Juig, die Redder is daar!
Juig, die Redder is daar!
3 Stille nag, heilige nag!
Jesus, Heer, voor u mag,
voor u ryk moet die duisternis swig;
tot in ewigheid bly U die lig—
Heer, gebore vir ons!
Heer, gebore vir ons!
| Text Information | |
|---|---|
| First Line: | Stille nag heilige nag |
| Title: | Stille Nag |
| German Title: | Stille Nacht |
| Author: | Josef Mohr (c. 1816-1818) |
| Language: | Afrikaans |
| Source: | Translator unknown |
| Copyright: | Public Domain |
| Tune Information | |
|---|---|
| Name: | [Stille nag heilige nag] |
| Composer: | Franz Gruber, 1787-1863 |
| Key: | B♭ Major |
| Copyright: | Public Domain |