Go Ad-Free
If you regularly use Hymnary.org, enhance your experience with Hymnary Pro—ad-free browsing plus powerful tools for planning, discovery and customization.
| 8229 | The Cyber Hymnal#8230 | 8231 |
| Text: | Genade Onberskryflik Groot Het |
| Author: | John Newton |
| Tune: | [’Genade onbeskryflik groot] |
| Media: | MIDI file |
1 ’Genade onbeskryflik groot
het U aan my bewys
verlore seun ’n wegloopkind
weer in die vaderhuis !
2 Ek is die naam van kind nie werd
wou self my sake reël.
My lewe, kanse, tyd en geld
is nutteloos verspeel.
3 Maar U sien ver, oneindig ver.
U sien my honger, dors.
Want toe ek kom, my skuld bely,
druk U my aan die bors.
4 Genade onbeskryflik groot:
daar’s fees, ek is weer tuis!
U Seun bring my—verlore mens
weer na die vaderhuis.
5 En jy, ou maat, daar eenkant weg?
Lyk of jy honger ly.
Kom na die Vader; kom maak reg.
Genade maak weer vry.
| Text Information | |
|---|---|
| First Line: | ’Genade onbeskryflik groot |
| Title: | Genade Onberskryflik Groot Het |
| English Title: | Amazing grace, how sweet the sound |
| Author: | John Newton |
| Language: | Afrikaans |
| Source: | Vertaler onbekend |
| Copyright: | Public Domain |
| Tune Information | |
|---|---|
| Name: | [’Genade onbeskryflik groot] |
| Key: | G Major |
| Source: | Virginia Harmony, 1831 |
| Copyright: | Public Domain |
| Media | |
|---|---|
| Adobe Acrobat image: | |
| MIDI file: | |
| Noteworthy Composer score: | |