Author: Edwin Hatch; Marianne Viljoen Meter: 6.6.8.6 Appears in 1 hymnal Lyrics: 1 Werk in my, Gees van God,
Skenk my ’n lewe nuut
Dat ek kan liefhê soos U sê
En doen wat U my gebied.
2 Werk in my, Gees van God,
Skep reinheid in my hart
Sodat ek een met U kan wees
Gehoorsaam in woord en gees.
3 Werk in my, Gees van God,
So sal ek ewig leef.
Lewe met U in ewigheid
U koninkryk my omgeef. Used With Tune: TRENTHAN
Werk In My, Gees Van God